Alleen op n Sondag... awesome wyn! Perfek vir die pyn! — 6 years ago
Lovely wine, very enjoyable. I’ve run out of adjectives. Fokken lekker wyn, ja nee — 8 years ago
In 'n bottel wyn is meer filosofie as al die boeke. — 12 years ago
Baie lekker om terug te wees by my gesin. Lekker glasie wyn. — 13 years ago
Victoria Manor Cradock R80... Delicate Pino drink vrek lekker, probably die beste bottle Wyn onder R100 op die planeet — 4 years ago
Mooimaak viewing met oom christo se wyn — 8 years ago
With seafood at Little Cleos w Sten, Wyn and Chyna — 9 years ago
Verrasend lekker! Middag ete saam met n medewerker in die bediening. Goeie geselskap groot drome vir volgende jaar. N Lekker burger en n goeie wyn. — 13 years ago
Droge rode wijn. Lekker om te drinken. — 6 years ago
Slight strawberry flavour, very sweet. Big fan. — 6 years ago
Ja fok die wyn smaak ek stukkend — 8 years ago
Lekker fresh fruity wyn, nie te droog. — 12 years ago
Heerlike wyn saam met my mooi vrou. — 13 years ago
John Chardonnens
Wat droog, maar wel fruitig. — 2 years ago